“Kom Ons Lees is ’n leesreeks wat duidelike progressie bied deur agt verskillende leesvlakke. Dit is ontwerp om leerders in Grade 1–3 te leer lees. Hierdie gewilde, KABV-goedgekeurde, leesreeks kombineer ’n benadering van humoristiese inhoud en illustrasies om dekodeerbare tekste te bied. DÃt verseker dat die reeks ’n hoë vlak van klankversterking in die vroeë stadium van leesontwikkeling verseker.
Die Platformboekies volg op die Kernboeke om ’n verskeidenheid leeservaringe op elkeen van die verskeie leesvlakke te bied. Hierdie verskeidenheid verseker dat leerders stelselmatig vertroue in hul leesvermoëns ontwikkel.
Wrede Tier en Ander Stories is die Geel Vlak Kernboek.”
Kom Ons Lees Geel Vlak: Wrede tier en ander stories
R83,48 Original price was: R83,48.R79,13Current price is: R79,13.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780333589939
Category: Phonics Programmes & Reading Schemes
Tag: Kom Ons Lees Geel Vlak: Wrede tier en ander stories



Reviews
There are no reviews yet.