Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is opge- stel vir Afrikaans Eerste Addisionele Taalleerders van graad 4-7. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. •Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings vantaalleer. Elke aspek van die taalleer vorm ’n eenheid. •Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording vanbegripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word. •Afdeling C is ’n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspektewat as naslaanbrongebruik kan word.
KominPas met Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 4-7 (3de uitgawe)
R360,00 Original price was: R360,00.R273,00Current price is: R273,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Thursday 23. April - Thursday 30. April
SKU: 9780637006286
Category: School education
Tag: KominPas met Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 4-7 (3de uitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “KominPas met Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 4-7 (3de uitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.