Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 2 Boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Leer my lees (Vlak 2 BK 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)
R417,39 Original price was: R417,39.R316,52Current price is: R316,52.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637009683
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak 2 BK 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak 2 BK 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.