Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders ‘n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ‘n woordeskatlys, begripsvrae, hoer orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Titels in die Vlak 5-reeks: 1. Tippie en Buks juig 2. Tippie se vakansie 3. Tippie en die tandemuis 4. Tippie in die wildtuin 5. Tippie se plan 6. Tippie en die kompetisie 7. Tippie braai vleis 8. Tippie en Buks speel 9. Tippie en die skaapskeerders 10. Tippie en die orkes
Leer my lees Vlak 5, Boek 7: Tippie braai vleis
R55 Original price was: R55.R49Current price is: R49.
JOSE PALMER
Estimated delivery dates: 28th April - 1st May
Be the first to review “Leer my lees Vlak 5, Boek 7: Tippie braai vleis” Cancel reply
Related products
-11%
-10%
-11%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.