Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.
Leer my lees (Vlak 6) 1: Tippie en die maanlanding
R70,00 Original price was: R70,00.R54,00Current price is: R54,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
SKU: 9780637004954
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak 6) 1: Tippie en die maanlanding
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak 6) 1: Tippie en die maanlanding” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.