Leer my lees (Vlak1)13: Tippie en die rot (Skooluitgawe)

Original price was: R52,17.Current price is: R40,00.

SAGTEBAND

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke 11-20 stel jong lesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 1 Boek 11-20 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer my lees (Vlak1)13: Tippie en die rot (Skooluitgawe)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products