Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 2 Boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Leer my lees (Vlak2) 14: Tippie is bang (Skooluitgawe)
R52,17 Original price was: R52,17.R40,00Current price is: R40,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637013772
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak2) 14: Tippie is bang (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak2) 14: Tippie is bang (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-8%
-24%
-24%
-24%
-24%
-8%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.