Leer my lees (Vlak2) 9: Tippie soek ‘n boek (Skooluitgawe)

Original price was: R52,17.Current price is: R40,00.

SAGTEBAND

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer my lees (Vlak2) 9: Tippie soek ‘n boek (Skooluitgawe)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products