Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leserbekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en soselfvertroue te bou.
Leer my lees (Vlak3) 2: Tippie en die perd (Skooluitgawe)
R52,17 Original price was: R52,17.R40,00Current price is: R40,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637014007
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak3) 2: Tippie en die perd (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak3) 2: Tippie en die perd (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.