Leer my lees (Vlak3)11: Tippie moet keuses maak (Skooluitgawe)

Original price was: R52,17.Current price is: R40,00.

SAGTEBAND

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 3-leesboeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke1-10 aangeleer is. Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en so selfvertroue te bou.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer my lees (Vlak3)11: Tippie moet keuses maak (Skooluitgawe)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products