Leer my lees (Vlak4) 4: Tippie gaan lughawe toe (Skooluitgawe)

Original price was: R52,17.Current price is: R40,00.

SAGTEBAND

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboekewat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leserbekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, enbou selfvertroue.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer my lees (Vlak4) 4: Tippie gaan lughawe toe (Skooluitgawe)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products