Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 4 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue.
Leer my lees (Vlak4)12: Tippie se wens (Skooluitgawe)
R52,17 Original price was: R52,17.R40,00Current price is: R40,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637015943
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak4)12: Tippie se wens (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak4)12: Tippie se wens (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-8%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.