Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteundie teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus oplanger sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun. Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.
Leer my lees (Vlak5)20: Tippie se droom (Skooluitgawe)
R52,17 Original price was: R52,17.R40,00Current price is: R40,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637014724
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak5)20: Tippie se droom (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak5)20: Tippie se droom (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.