Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteundie teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus oplanger sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun. Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging omuiteindelik ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.
Leer my lees (Vlak6) Boekpak (Skooluitgawe)
R504,35 Original price was: R504,35.R381,74Current price is: R381,74.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637009720
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak6) Boekpak (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak6) Boekpak (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-8%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.