Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie, vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat
vroee geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoe frekwensie
sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is
interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en
duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir
groeplees en aktiewe deelname.
Leer my lees (VR Grootboek 8): Kyk Tippie!
R190 Original price was: R190.R170Current price is: R170.
JOSE PALMER
Estimated delivery dates: 12th June - 17th June
Be the first to review “Leer my lees (VR Grootboek 8): Kyk Tippie!” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-10%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.