Kan sy haar hartklop weer vind? Ná ’n bedrogskandaal, vernederende televisie-onderhoud en egskeiding, vlug Alma Roux die natuur in en word ’n veldgids. Op Thabayengwe, waar sy ’n trop olifante help rehabiliteer, voel dit net of sy haar voete weer vind toe Beyers Gunther opdaag. Hy is die man wat haar voor duisende televisiekykers verneder het en nou kom verfilm hy haar olifantprojek. Dan daag Alma se eksman boonop op en skielik is haar lewe in gevaar. Gaan sy die krisis kan ontlont en sal die volle waarheid oor Beyers uitkom?
Lemoenbloeisels vir Alma
R110 Original price was: R110.R98Current price is: R98.
BETS SMITH
Estimated delivery dates: 12th June - 17th June
Be the first to review “Lemoenbloeisels vir Alma” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-17%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.