Dis liefde met die eerste oogopslag Vir Armin en Gia is dit liefde met die eerste oogopslag toe hulle op ’n vlug tussen Dubai en Londen ontmoet, maar die noodlot gryp in. Toe hulle mekaar vyf jaar later weer op ’n vlug raakloop, is Gia getroud. Byna drie jaar later kruis hulle paaie weer en alhoewel Gia intussen geskei is, is Armin nou verloof. Sal die vonk tussen hulle dié keer behoorlik ontvlam? En wat van die geheim wat Gia ten alle koste van Armin wil weerhou?
Liefde in die lug
R110,00 Original price was: R110,00.R84,00Current price is: R84,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
Be the first to review “Liefde in die lug” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.