Kan ’n gebroke hart weer glo in liefde? Ná haar man se dood kruip Issa Joubert weg in haar groentetuin op die erf langsaan. Hier kan sy haar tyd neem om te genees van die onreg en seer. Tot ’n ontwikkelaar besluit hy wil ook die erf hê. Richter Human is Issa heeltyd een stappie vooruit, maak haar deurmekaar en erken sy trek hom aan. Hy druk al die regte knoppies, maar kan sy hom vertrou? Is hy te goed om waar te wees, of kan hulle saam geluk vind?
Mal oor jou
R95,65 Original price was: R95,65.R73,04Current price is: R73,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Mal oor jou” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.