Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af.
Lê op ‘n baal, sit agterstevoor op ‘n trekker, klim op na die solder in die skuur,
of gooi ‘n kombersie oop onder ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur
in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk
met interessante feite oor plaasdiere en volg op die gewilde Rooimiere-in-diebroek
idioom-inkleurboek.
Lees die uittreksel
My hart is oppi plaas-gesegde & idioom-inkleurboek
R130 Original price was: R130.R116Current price is: R116.
WENDY MAARTENS
Estimated delivery dates: 17th June - 20th June
Be the first to review “My hart is oppi plaas-gesegde & idioom-inkleurboek” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.