Vat ’n kans op liefde Met haar prokureur se hulp, vind Lizzy onder ’n nuwe identiteit ’n toevlug op ’n plaas by die see. Daar versorg sy die vissershuisies en bly naweke in die eienaar, Reuben, se huis terwyl hy in Mauritius is. Alles gaan goed, tot Reuben een nag onverwags opdaag en Lizzy hom vir ’n inbreker aansien en haarself verdedig. Reuben is kalm, ondersteunend en dierbaar. Hy maak haar deurmekaar, al sê hy hy wil ook nooit trou nie. Gaan haar hart dié keer selfs seerder kry as voorheen?
’n Jetski vir twee
R110,00 Original price was: R110,00.R84,00Current price is: R84,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
Be the first to review “’n Jetski vir twee” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.