‘n Kersfees-wonderwerk … San-Marie Crafford se drie vriendinne is getroud met die mededirekteure in ’n maatskappy. Nou is die vierde direkteur, Jacques Myburgh, skielik heeltyd onder haar voete. Sy weet uit ervaring gelukkige eindes bestaan nie en stel nie belang in romanse nie. Jacques het geweet iets aan San-Marie hinder hom, maar die dagin haar werkswinkel besef hy eers hoekom. Iemand met sy agtergrond kan mos nie dink aan trou en gelukkige eindes nie? Of kan ’n Kersboom van hout alles verander?
n Kersboom van hout
R110 Original price was: R110.R98Current price is: R98.
ELSA WINCKLER
Estimated delivery dates: 11th April - 16th April
Be the first to review “n Kersboom van hout” Cancel reply
Related products
-10%
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.