’n Nuwe begin Nadine Bester is ’n traumasuster op lugambulanse. Toe haar seun gedragsprobleme toon, stel die laerskool se jeugwerker, Rusty, voor dat Nadine weer begin uitgaan. Haar seun hou egter glad nie van haar nuwe kêrel nie. Daarby verhuur haar ma die tuinwoonstel op hulle erf aan Rusty en nou is die jeugwerker onder haar neus en kom telkens tot haar redding. Kan Rusty haar seun help om Nadine se nuwe liefde te aanvaar? Of is die aantreklike rooikop jeugwerker juis die probleem?
’n Noodvlug vir Rusty
R110,00 Original price was: R110,00.R84,00Current price is: R84,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
Be the first to review “’n Noodvlug vir Rusty” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.