Een soen kan ‘n hart steel … Mary, oftewel Prinses Marié Elizabeth van Habsburg, staan op trou met Prins Octavius van die prinsdom van Kyburg. Hy is egter ver van haar ideale man: Oorlogsugtig en wreed. Dan daag die aantreklike skeepskaptein Francis le Cluc met ’n belangrike brief vir haar op. Met die lag in sy oë laat hy dadelik haar hart vinniger klop. Daar mag egter niks tussen hulle wees nie. Sal Mary van Francis se betowerende soene kan vergeet? Gaan sy plig, eer en haar familie se goeie naam eerste plaas? En wat gaan Francis kies: Die bloedband met sy broer of sy liefde vir Mary?
’n Skandalige soen
R110 Original price was: R110.R98Current price is: R98.
DINA BOTHA
Estimated delivery dates: 12th June - 17th June
Be the first to review “’n Skandalige soen” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.