Die hart volg sy eie pad Juliëtte geniet haar werk as juffrou en sy en haar trouman, Lodewijk, beplan om verloof te raak. Dis nou tot haar grootword-boetie, Arendt, onverwags uit Frankryk terugkeer. Die seun uit haar kinderdae is nou ’n aantreklike dokter. Hy wek gevoelens in haar op wat Juliëtte nie kan verstaan of beheer nie. Sy doen haar bes om Arendt te vermy en spandeer selfs meer tyd saam met Lodewijk. Maar haar hart wil nie na rede luister nie en dwing haar telkens terug in Arendt se arms.
‘n Skatkis vol hoop
R95,65 Original price was: R95,65.R73,04Current price is: R73,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “‘n Skatkis vol hoop” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.