Vir ‘n man is daar nie nou tyd in Tillie se lewe nie. Sy sy wil haar avontuurlustige drome uitleef sonder die komplikasies van ‘n verhouding. Maar dan duik ‘n geleentheid onverwags op om ‘n lank gekoesterde droom te vervul. Professor Ryk Broodryk maak haar ‘n aanbod wat sy nie kan weier nie: Trou met hom vir ‘n jaar om sy erfporsie te behou in ruil vir eenmiljoen rand. Die enigste voorwaarde is dat sy bereid moet wees om vir drie maande saam met hom in die Amasone deur te bring. Wat sy egter nie verwag nie, is vir die singende en ernstige professor om haar voete onder haar uit te slaan om haar hart in sy hande te hou.Gaan Ryk haar avontuurlustige drome kelder, of gaan hy haar mees vervullende avontuur nóg word?
Net vier kort woordjies
R110 Original price was: R110.R98Current price is: R98.
BEATRIX SMITH
Be the first to review “Net vier kort woordjies” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.