Baie woorde of frases in die Bybel is vir hedendaagse lesers moeilik verstaanbaar.
Die Toeligtingsbybel ontsluit die Woord op ’n lesersvriendelike, toeganklike manier. Dit bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling, en verhelder woordkeuses en definisies, teologiese begrippe, historiese konteks en geografiese inligting deur verduidelikings in hakies. Hierdie toeligtende verduidelikings lei tot ’n dieper waardering vir die rykdom wat in die Skrif opgesluit lê.
God se Woord is ewig en vandag nog relevant. Die Toeligtingsbybel sal die Skrif op ’n verfrissende wyse verlig en lei tot geloofversterking en geestelike groei.
NLV Donkerbruin Kunsleer Toeligtingsbybel
R399,00 Original price was: R399,00.R359,10Current price is: R359,10.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
NLV Donkerbruin Kunsleer Toeligtingsbybel
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781431625383
Category: NLV - 2011 Nuwe Lewende Vertaling
Tag: Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Be the first to review “NLV Donkerbruin Kunsleer Toeligtingsbybel” Cancel reply
Related products
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%



Reviews
There are no reviews yet.