’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling met ‘n omslag van egte leer.
Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:
NLV Sandsteen Egte Leer Standaard Bybel
R799,00 Original price was: R799,00.R719,10Current price is: R719,10.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
NLV Sandsteen Egte Leer Standaard Bybel
Estimated delivery dates: Tuesday 24. March - Thursday 2. April
Be the first to review “NLV Sandsteen Egte Leer Standaard Bybel” Cancel reply
Related products
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%


Reviews
There are no reviews yet.