Mans kom elke dag voor verskeie uitdagings te staan en vind dit dikwels moeilik om tyd saam met God deur te bring. Die Stiltetydbybel vir Mans is daarom ideaal vir mans wat in hulle geloof wil groei en in God se Woord geanker wil bly.
Die daaglikse indelings van die Ou en Nuwe Testament, saam met gedeeltes uit Psalms en Spreuke, nooi mans om die hele Bybel in ’n jaar deur te lees. Die oordenkings vir elke oggend en aand sal hulle bemoedig om hierdie Bybel jaar na jaar te lees terwyl hulle die Skrifwaarhede oor wysheid, verhoudings, werk, familie, geloof, gebed en persoonlike groei in hulle lewens toepas.
Hierdie Bybel is die perfekte metgesel vir jou daaglikse wandel met Christus, of jy nou ’n besige pa is, ’n hardwerkende sakeman of bloot jou verhouding met God wil verdiep. Begin vandag jou reis en leef in die volheid van God se genade en liefde!
NLV Swart Kunsleer Stiltetydbybel vir Mans
R699,00 Original price was: R699,00.R629,10Current price is: R629,10.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
NLV Swart Kunsleer Stiltetydbybel vir Mans
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9780638009750
Category: NLV - 2011 Nuwe Lewende Vertaling
Tag: Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Be the first to review “NLV Swart Kunsleer Stiltetydbybel vir Mans” Cancel reply
Related products
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%



Reviews
There are no reviews yet.