Die mens se kommer oor die omgewing is een van die dominante temas van die laaste dekades van die twintigste eeu. In die Weste (en in Europa) het omgewingsbewustheid wyd posgevat en selfs ‘n modeverskynsel geword. Ofskoon daar in breë verband nog nie genoeg begrip vir die mens se bydrae tot die krisis en sy reaksie op die globale veranderinge is nie, geniet hierdie kwessies toenemend aandag in die kunste. Ook in die letterkunde kan die ‘groen gesprek’ as ‘n belangrike groeipunt beskou word.
Ons klein en silwerige planeet Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte oor die omgewing
R430,00 Original price was: R430,00.R378,00Current price is: R378,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Tuesday 10. March - Tuesday 17. March
SKU: 9780627022661
Category: Uncategorized
Tags: 9780627022661, Nederlandse en Vlaamse gedigte oor die omgewing, Ons klein en silwerige planeet Afrikaanse
Brand: Van Schaik
Be the first to review “Ons klein en silwerige planeet Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte oor die omgewing” Cancel reply
Related products
-10%
-10%
-10%
-10%
-11%
-9%
-11%
-10%



Reviews
There are no reviews yet.