“Besef julle hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somer-skoolvakansie?”
Tobi, Rowan en Dean besef matriek gaan rof wees. Die onderwysers deel alreeds huiswerk uit en dis nou eers die einde van graad elf. Daarom moet hulle hierdie laaste Desember-vakansie legendaries maak.
Hulle sit af na Vleesbaai – ja, daar is rêrig so ’n plek – en maak ’n paar reëls vir die vakansie:
•
Geen bakleiery nie.
•
Almal doen alles saam.
•
En geen meisies nie.
Dis egter waar dinge skreeusnaaks ontspoor …
’n Legendariese misverstand, legendariese ramp, legendariese surfing, legendariese meisie, en dalk ’n legendariese soen – dit alles maak ’n legendariese somer.
Ons laaste legendariese somer
R190 Original price was: R190.R170Current price is: R170.
FANIE VILJOEN
Estimated delivery dates: 23rd June - 26th June
Be the first to review “Ons laaste legendariese somer” Cancel reply
Related products
-11%
-17%
-11%
-11%
-10%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.