Die Oxford Kom Ons Oefen Wiskunde Graad Werkboek is ontwikkel om die KABV weekliks asook kwartaalliks te volg en is ideaal vir hersiening, oefening en toepassing van kernvaardighede en -begrippe, sowel as eksamenvoorbereiding.
Die reeks is bekostigbaar, gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis.
Oxford Kom Ons Oefen Wiskunde Werkboeke is beskikbaar vir Graad 7, 8 en 9 in Afrikaans en Engels.
-6%
Oxford Kom Ons Oefen Wiskunde Graad 7
Original price was: R146,09.R137,39Current price is: R137,39.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March

Reviews
There are no reviews yet.