Digitale weergawes van Oxford Storieboom se gunsteling karakters, Vlooi, Biebie, Kalla en natuurlik Flappie is nou beskikbaar. Die stories word afsonderlik verpak vir graad 1, 2 en 3 en fotokopieerbare werksblaaie vir elke graad is ingesluit. Die gebruik van digitale leesboeke kan klasonderrig vergemaklik aangesien elke leesboek voor in die klas gebruik kan word. Fotokopieerbare werksblaaie kan ook apart gekoop word om saam met die gedrukte weergawes van die stories te gebruik.
Oxford Storieboom Graad 1 Fotokopieerbare Werksblaaie
R220,87 Original price was: R220,87.R206,09Current price is: R206,09.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Monday 2. March - Monday 9. March
SKU: 9780190417277
Category: Phonics Programmes & Reading Schemes
Tag: Oxford Storieboom Graad 1 Fotokopieerbare Werksblaaie
Be the first to review “Oxford Storieboom Graad 1 Fotokopieerbare Werksblaaie” Cancel reply
Related products
-6%


Reviews
There are no reviews yet.