Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Fase 6 sluit in:
Fiksie:
’n Geblaf in die nag
Mamma se ring
’n Gladde vis
Aapstreke
Dit reën alweer
Niefiksie:
Die vier seisoene
Diere en hul gewoontes
Waterdiere
Waar skuil al die diere?
Ons vier fees
In Dit reën alweer, sal Vlooi droog kan bly?”
Oxford Storieboom Klanke Fiksie Boek 19 Graad 2 Fase 6: Dit ren alweer
R59,13 Original price was: R59,13.R57,39Current price is: R57,39.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780190422738
Category: Phonics Programmes & Reading Schemes
Tag: Oxford Storieboom Klanke Fiksie Boek 19 Graad 2 Fase 6: Dit ren alweer



Reviews
There are no reviews yet.