Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Fase 5 sluit in:
Fiksie:
Gaan groen!
Ben tot die redding
Die bang ridder
Die geurige kospot
Die diensmeisie
Niefiksie:
Wat het ons nodig om te leef?
Is ek ’n goeie maat?
Wie sou kon raai?
Leef gesond
Kom ons vier verjaardag!
In Die diensmeisie, is Wilma die koningin se diensmeisie.”
Oxford Storieboom Klanke Fiksie Boek 9 Graad 2 Fase 5: Die diensmeisie
R59,13 Original price was: R59,13.R57,39Current price is: R57,39.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780190422431
Category: Phonics Programmes & Reading Schemes
Tag: Oxford Storieboom Klanke Fiksie Boek 9 Graad 2 Fase 5: Die diensmeisie



Reviews
There are no reviews yet.