Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Hierdie Fotokopieerbare Werksblaaie is gebaseer op die Storieboom Klanke Graad 2 titels wat die volgende bied: interaktiewe pretblaaie, groot verskeidenheid van aktiwiteite, verleen hulp met die vaslegging van klanke, bevorder lees- en taalvaardighede.
Oxford Storieboom Klanke Fotokopieerbare Werksblaaie (Graad 2)
R255,00 Original price was: R255,00.R238,00Current price is: R238,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Monday 20. April - Monday 27. April
SKU: 9780190720278
Category: Phonics Programmes & Reading Schemes
Tag: Oxford Storieboom Klanke Fotokopieerbare Werksblaaie (Graad 2)

Reviews
There are no reviews yet.