Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Die Onderwysersgids bied vrae gebasseer op die individuele leesboeke wat die onderwyser kan vra om leerders te help om begripstrategieë te oefen en ook om begripsvaardighede op te bou.”
-6%
Oxford Storieboom Klanke Graad 1 Onderwysersgids Fase 1 tot 5
Original price was: R171,00.R160,00Current price is: R160,00.
Dispatched in 2 to 10 working days


Reviews
There are no reviews yet.