Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Fase 7 sluit in:
Fiksie:
Padda-krisis
Helikopter noodspan
Die ongeluk
Henk
Wilma word bederf
Niefiksie:
Kom ons grawe in die grond
Trien gaan op reis
Veilig op die pad
Mense wat omgee en help
Almal het ’n erfenis”
Oxford Storieboom Klanke Graad 2 Fase 7 Pak
R490,43 Original price was: R490,43.R453,91Current price is: R453,91.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Monday 2. March - Monday 9. March
SKU: 9780190757571
Category: Phonics Programmes & Reading Schemes
Tag: Oxford Storieboom Klanke Graad 2 Fase 7 Pak



Reviews
There are no reviews yet.