Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Fase 10 sluit in:
Fiksie:
Asseblief, moenie nies nie
Oom Mike
Die oulike babaseun
Die speelparkie
Meneer Tromp se skool
Niefiksie:
Jy is wat jy eet
Kriewelende insekte
Die gezoem van die bye
Van ashoop tot kuns
Lees is lekker!”
Oxford Storieboom Klanke Graad 3 Fase 10 Pak
R729,00 Original price was: R729,00.R674,00Current price is: R674,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
SKU: 9780190757601
Category: Phonics Programmes & Reading Schemes
Tag: Oxford Storieboom Klanke Graad 3 Fase 10 Pak



Reviews
There are no reviews yet.