Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Fase 11 sluit in:
Fiksie:
Die spookhuis
Red ons woud!
Die verlore ringetjie
Spesiale teddiebeertjies
Die kasteeltuin
Niefiksie:
Speel veilig!
Pas ons planeet op
Van toeka tot nou
Verder as wat die oog kan sien
Kom ons plant ’n boom”
Oxford Storieboom Klanke Graad 3 Fase 11 Pak
R729,00 Original price was: R729,00.R674,00Current price is: R674,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
SKU: 9780190757618
Category: Phonics Programmes & Reading Schemes
Tag: Oxford Storieboom Klanke Graad 3 Fase 11 Pak



Reviews
There are no reviews yet.