Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Fase 9 sluit in:
Fiksie:
Nou-nou
Arm Flappie
Seesiek
Die massiewe prent
Sit dit terug
Niefiksie:
Wat’s jou naam?
’n Reënboog van gevoelens
DInge wat jou siek maak
Dokter toe!
’n Grondwet vir almal
In Dokter toe!, lees oor hoe om jou liggaam op te pas.”
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie Boek 8 Graad 3 Fase 9: Dokter toe!
R71,00 Original price was: R71,00.R68,00Current price is: R68,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Thursday 23. April - Thursday 30. April
SKU: 9780190720995
Category: Phonics Programmes & Reading Schemes
Tag: Oxford Storieboom Klanke Niefiksie Boek 8 Graad 3 Fase 9: Dokter toe!



Reviews
There are no reviews yet.