Die Oxford Suid-Afrikaanse Digitale Tematiese Atlas is ‘n skatkis van die nuutste kaarte en digitale hulpbronne en voldoen boonop aan al die KABV-vereistes vir Geografie vir Graad 10-12.
Hierdie interaktiewe digitale atlas gee leerders die geleentheid om te kyk, luister, speel en verken – daar is talle interaktiewe kaarte, KABV-Geografietemas propvol animasie en skyfievertonings, asook videos oor kaartvaardighede en GIS.
-7%
Oxford Suid-Afrikaanse Digitaal Tematiese Atlas Graad 10-12
Original price was: R478,00.R443,00Current price is: R443,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April


Reviews
There are no reviews yet.