Die Oxford Suid-Afrikaanse Digitale Tematiese Atlas is ’n skatkis van die nuutste kaarte en digitale hulpbronne en voldoen boonop aan al die KABV-vereistes vir Sosiale Wetenskappe vir Graad 7-9.
Hierdie interaktiewe digitale atlas bevat ‘n puik versameling interaktiewe kaarte van Suid-Afrika, Afrika en die wêreld. Dit bied ook ‘n volledige oorsig van al die KABV-Geografietemas, asook ‘n unieke, visuele uitbeelding van al die KABV Geskiedenistemas vir Graad 7 tot 9. Dit sluit interaktiewe tydlyne, geskiedkundige videos, skyfievertonings en nog baie meer in.
Oxford Suid-Afrikaanse Digitaal Tematiese Atlas Graad 7-9
R418,00 Original price was: R418,00.R388,00Current price is: R388,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Monday 20. April - Monday 27. April
SKU: 9780190735838
Category: Interactive Content
Tag: Oxford Suid-Afrikaanse Digitaal Tematiese Atlas Graad 7-9
Be the first to review “Oxford Suid-Afrikaanse Digitaal Tematiese Atlas Graad 7-9” Cancel reply
Related products
-7%
-7%
-7%

Reviews
There are no reviews yet.