Oxford Suksesvolle Toerisme is ‘n betroubare Toerisme-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Die feite-ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle-boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
-7%
Oxford Suksesvolle Toerisme Graad 12 Leerdersboek 2e (Approved)
Original price was: R363,00.R337,00Current price is: R337,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Friday 13. March - Friday 20. March

Reviews
There are no reviews yet.