Oxford Suksesvolle Wiskunde is ontwerp om kerninhoud, voldoende oefening en genoegsame geleenthede te bied om kernbegrippe en -vaardighede in wiskunde te konsolideer en verryk. Hierdie reeks volg n neutrale benadering wat die onderwyser in staat stel om die materiaal volgens leerders se spesifieke behoeftes aan te pas en te wysig. Die boeke l� groot klem op probleemoplossing met aktiwiteite wat ho�rorde-dinkwerk bevorder.
Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 2 Leerdersboek
R172,00 Original price was: R172,00.R161,00Current price is: R161,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
Be the first to review “Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 2 Leerdersboek” Cancel reply
Related products
-6%
-5%
-6%
-6%
-6%
-5%
-6%
-6%



Reviews
There are no reviews yet.