Soos rolbosse in die wind … As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry. Mark Lessing is platgeslaan ná ’n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma’s en groot verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig. Lize fassineer Mark en maak hom weer lus vir die lewe. Uiteindelik oorreed sy hom om werk te soek. Sy nuwe baas is egter ’n beeldskone blondine, en dis toe dat die poppe begin dans.
Rolbosliefde
R110,00 Original price was: R110,00.R84,00Current price is: R84,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
Be the first to review “Rolbosliefde” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.