Karla is geskok om uit te vind dat iemand die raar en kosbare Blou Morf-vlinders uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk gesteel het – en nou kan haar ma dalk haar werk verloor!
Saam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan besluit sy om ondersoek in te stel en die vlinders te red – saam met haar ma se werk.
Hierdie boek, die eerste titel in ‘n nuwe reeks, is ‘n prettige en avontuurlustige speurverhaal vir jong lesers deur Marita van Aswegen en pragtig geïllustreer deur Cheslea Taylor.
Lees die uittreksel
Roosville Raaisels 1: Die Vlinderdief
R156,52 Original price was: R156,52.R119,13Current price is: R119,13.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9781776353262
Category: School education
Tag: Roosville Raaisels 1: Die Vlinderdief
Brand: LAPA
Be the first to review “Roosville Raaisels 1: Die Vlinderdief” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.