Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!
Wat is ‘n snotblom? Hoe groot was ‘n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies – en hoe smaak dit? Wat is hienabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?
Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!
Lees die uittreksel
Sal ‘n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike vrae oor die natuur
R150 Original price was: R150.R134Current price is: R134.
JACO JACOBS
Estimated delivery dates: 12th June - 17th June
SKU: 9781776353576
Category: Afrikaans
Tag: Sal 'n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike vrae oor die natuur
Be the first to review “Sal ‘n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike vrae oor die natuur” Cancel reply
Related products
-17%
-11%
-11%
-10%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.