Shuters Top Klas Lewensorientering is deel van die reeks ‘Eerste Klas’
handelsmerke vir VOO.
Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 is ‘n nuwerwetse program
wat maklik is om te volg en verenigbaar is met die nuwe Kurrikulum en
Assesseringsbeleidsverklaring van 2011. Die boek is deur ervare onderwysers en
liggaamlike opvoedingspesialiste geskryf en op opvoedkundige gebied grondig
met deurtastende inhoud. Eerste Klas Lewensorientering fasiliteer die groei en
ontwikkeling van jong mense op emosionele, fisiese en sosiale vlak.
Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 Leerdersboek
bevat die volgende voordele vir die leerder:
• Akkurate inhoud oor fisiese, emosionele en sosiale ontwikkeling
• Gedetailleerde, leersame beroepsvoorligting
• ‘n Volledig geilllustreerde liggaamsopvoedingsprogram
• Prikkelende aktiwiteite wat selfontwikkeling bemoedig
Beskikbare komponente
Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 Leerdersboek
Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 Hulpbronpakket vir die Onderwyser
t.J Shuter
Shuters Top Klas Lewensorientering
R151,30 Original price was: R151,30.R129,57Current price is: R129,57.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
SKU: 9781920604165
Category: Afrikaans
Tag: Shuters Top Klas Lewensorientering
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Lewensorientering” Cancel reply
Related products
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%


Reviews
There are no reviews yet.