Shuters Top Klas Lewensorientering is deel van die reeks ‘Eerste Klas’handelsmerke vir VOO. Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 is ‘n nuwerwetse program wat maklik is om te volg en verenigbaar is met die nuwe Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring. Die boek is deur ervare onderwysers en liggaamlike opvoedingspesialiste geskryf en op opvoedkundige gebied grondig met deurtastende inhoud. Eerste Klas Lewensorientering fasiliteer die groei en ontwikkeling van jong mense op emosionele, fisiese en sosiale vlak. Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Leerdersboek bevat die volgende voordele vir die leerder: • Akkurate inhoud oor fisiese, emosionele en sosiale ontwikkeling
• Gedetailleerde, leersame beroepsvoorligting
• ‘n Volledig ge”illustreerde liggaamlike opvoedingsprogram
• Prikkelende aktiwiteite wat selfontwikkeling bemoedig
Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Leerdersboek Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Hulpbronpakket vir die Onderwyser (Ook beskikbaar in Engels)
Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Leerdersboek
R207,83 Original price was: R207,83.R178,26Current price is: R178,26.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Thursday 5. March - Thursday 12. March
SKU: 9781920604042
Category: Afrikaans
Tag: Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Leerdersboek
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Leerdersboek” Cancel reply
Related products
-13%
-13%
-13%
-13%
-13%
-14%
-14%
-13%



Reviews
There are no reviews yet.