Hierdie boek vorm deel van die reeks Shuters Top Klas-handelsmerke vir VOO. Oit voldoen aan:
• al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak • stap vir stap leiding vir die onderwyser • ‘n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • ‘n Hulpbronpakket en ander bykomende hulpbronne vir die onderwyser Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Hulpbronpakket vir die Onderwyser het die volgende voordele:
• Dit sluit die Onderwysersgids en ander klaskamer hulpbronne in.
• Oit dek die vereistes van die KABV-dokument uitvoerig vir die onderwerp.
• Dit verskaf ‘n stel lesse vir die hele jaar.
• Oit verskaf stelselmatige leiding oor elke eenheid en aktiwiteit aan die onderwyser.
• Dit verskaf antwoorde op aktiwiteite en formele assesserings waar van toepassing.
• Dit het ‘n eenvoudige, verbruikersvriendelike ontwerp.
• Dit het behulpsame kruisverwysings na die Leerdersboek.
• Dit sluit ‘n omvangryke Liggaamlike Oefeninge Program in.
Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Leerdersboek
Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Onderwysershulpbronp (Ook beskikbaar in Engels)
Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Onderwysersgids
R180,00 Original price was: R180,00.R154,78Current price is: R154,78.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Thursday 5. March - Thursday 12. March
SKU: 9781920604059
Category: Afrikaans
Tag: Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Onderwysersgids
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Onderwysersgids” Cancel reply
Related products
-14%
-13%
-13%
-13%
-13%
-13%
-13%
-13%



Reviews
There are no reviews yet.